1
SPREUKE 28:13
Afrikaans 1933/1953
Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.
Vergelyk
Verken SPREUKE 28:13
2
SPREUKE 28:26
Wie op sy eie hart vertrou, hy is 'n dwaas; maar hy wat in wysheid wandel, word gered.
Verken SPREUKE 28:26
3
SPREUKE 28:1
DIE goddelose vlug sonder dat daar 'n vervolger is, maar die regverdiges voel hulle veilig soos 'n jong leeu.
Verken SPREUKE 28:1
4
SPREUKE 28:14
Gelukkig is die mens wat gedurigdeur vrees; maar hy wat sy hart verhard, sal in die onheil val.
Verken SPREUKE 28:14
5
SPREUKE 28:27
Wie aan die arme gee, sal nie gebrek ly nie; maar hy wat sy oë toemaak, word swaar vervloek.
Verken SPREUKE 28:27
6
SPREUKE 28:23
Hy wat 'n mens teregwys, sal agterna meer guns vind as hy wat vlei.
Verken SPREUKE 28:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's