1
SPREUKE 29:25
Afrikaans 1933/1953
Die vrees vir die mens span 'n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal beskut word.
Vergelyk
Verken SPREUKE 29:25
2
SPREUKE 29:18
As daar geen openbaring is nie, word die volk bandeloos; maar hy wat die wet onderhou, gelukkig is hy.
Verken SPREUKE 29:18
3
SPREUKE 29:11
'n Dwaas laat al sy toorn uitvaar, maar 'n wyse bring dit eindelik tot bedaring.
Verken SPREUKE 29:11
4
SPREUKE 29:15
Die roede en die bestraffing gee wysheid; maar 'n seun wat aan homself oorgelaat word, steek sy moeder in die skande.
Verken SPREUKE 29:15
5
SPREUKE 29:17
Tugtig jou seun, dan sal hy jou rus gee en aan jou siel vreugde verskaf.
Verken SPREUKE 29:17
6
SPREUKE 29:23
Die trotsheid van 'n mens verneder hom, maar die nederige van gees sal eer verkry.
Verken SPREUKE 29:23
7
SPREUKE 29:22
'n Opvlieënde man verwek twis, en 'n driftige man is ryk aan oortreding.
Verken SPREUKE 29:22
8
SPREUKE 29:20
Het jy 'n man gesien wat haastig is in sy woorde? Vir 'n dwaas is daar meer hoop as vir hom.
Verken SPREUKE 29:20
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's