1
PSALMS 51:10
Afrikaans 1933/1953
Laat my vreugde en blydskap hoor; laat die gebeente juig wat U verbrysel het.
Vergelyk
Verken PSALMS 51:10
2
PSALMS 51:12
Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.
Verken PSALMS 51:12
3
PSALMS 51:11
Verberg u aangesig vir my sondes en delg uit al my ongeregtighede.
Verken PSALMS 51:11
4
PSALMS 51:17
Here, open my lippe, dat my mond u lof kan verkondig.
Verken PSALMS 51:17
5
PSALMS 51:1-2
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, toe die profeet Natan na hom gekom het, nadat hy by Bátseba ingegaan het.
Verken PSALMS 51:1-2
6
PSALMS 51:7
Kyk, in ongeregtigheid is ek gebore, en in sonde het my moeder my ontvang.
Verken PSALMS 51:7
7
PSALMS 51:4
Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde.
Verken PSALMS 51:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's