Lentesade: 'n Vrou se 40 Dae Reis Voorbeeld
Plant en Versorg Jou Tuin
DIE SAAD VAN WAARHEID
Lees Efesiërs 1:1-10
Soos jy deur die skrifgedeelte lees en notas van jou geestelike seëninge in Christus maak. Is daar vandag een seëning wat werklik vir jou uitstaan? Terwyl jy hierna kyk, laat dit lewe in jou hart spreek en maak dit persoonlik. Byvoorbeeld: "Ek is gekies nog voordat die wêreld geskep is."
PLANT DIE SAAD
Neem vandag se kernvers en sê dit vir jouself op. Bêre dit in jou hart en bepeins dit deur die loop van vandag.
Efesiërs 1:3
"God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is."
GEE DIE SAAD WATER
Oordink die betekenis daarvan om in Christus geseënd te wees met elke geestelike seëning. Neem 2-3 minute om biddend te dink oor hoe jy hierdie dag kan deurgaan met dit in gedagte. Wanneer jy vandag 'n besluit moet maak of deur 'n krisis gaan, sê hierdie skrifgedeelte stil vir jouself op. Gaan dan voort in geloof dat "God my in Christus geseën het met al die seëninge van die Gees" Vertrou in Sy krag en onthou dat Hy jou lief het.
DRA DIE VRUG
"...geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is."
SLUIT AF MET GEBED
Vra die Here om dit wat vandag in jou hart geplant is, te laat groei.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die Bybel maak gereeld gebruik van seisoene as illustrasies van God se werk in ons. Hierdie 40-dae Dagstuk vir Vroueword 'n tuin gebruik as voorbeeld vir haar groei in Christus. Jy sal elke dag "Saad van Waarhede"(Skrifverse) ontvang asook riglyne oor hoe om die "Saad te Plant"(Ter harte te neem) en "Gee Die Saad Water"(Toepassing). Raak opgewonde! Die Here wil 'n pragtige tuin van Sy karakter in jou hart kom plant - wat oorloop van Sy volheid. Ideaal vir besige moeders, enkelvroue en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/