Lentesade: 'n Vrou se 40 Dae Reis Voorbeeld
Plant en Versorg Jou Tuin
DIE SAAD VAN WAARHEID
Lees Efesiërs 1:11-14
Wat is aan jou in Christus gegee? Wat leer jy oor jou doel? Wie se doelwitte word altyd bereik en wie se planne word volbring?
PLANT DIE SAAD
Neem vandag se kernvers en sê dit in stiligheid vir jouself op. Bêre dit in jou hart en bepeins dit deur die loop van vandag.
Efesiërs 1:11
"Deur Christus het ons deel geword van die volk van God soos Hy dit alreeds bestem het. So het Hy Hom dit voorgeneem, Hy wat alles laat gebeur volgens sy raadsbesluit."
GEE DIE SAAD WATER
Jy het iets ontvang wat nie weggeneem kan word nie. Jy kan altyd rus en vrede hê in die sekerheid dat God goed is. Hy bewerk alles - alle dinge - volgens Sy plan (raadsbesluit). Jy kan diep asem haal, ontspan en nie bekommerd wees nie, want jy is syne. Jy is in Chrisus en Hy is in jou.
Neem 'n oomblik en dink oor God se werk in jou lewe en hoe Hy jouself nader aan Hom gebring het, , wat Hy jou leer in Sy woord, en jou getrek het na hierdie togewyde studie. Indien jy in Christus is, het Hy jou toegerus met alles wat jy nodig het om te groei in wysheid en insig van Sy woord en geregtigheid. Hy het Homself vir jou opgeoffer.
Wat is die een ding wat jy tydens die res van hierdie Bybelstudie kan doen om die maksimum voordeel te kan trek uit dit waarmee Hy jou toegerus het? Wat, indien jy vandag die heeltyd oor die "Saad van Waarhede" mediteer? Jy kan dit êrens in 'n teks 'spoeg en plak' en dit vir jouself sms of e-pos. Oordink die "Saad van Waarhede" in plaas daarvan om jouself te bekommer of te laat beheer deur wêreldse dinge. Maak dit nat en help dit om te groei.
DRA DIE VRUG
Hy bewerk alle dinge volgens Sy raadsbesluit.
SLUIT AF MET GEBED
Vra die Here om dit wat vandag in jou hart geplant is, te laat groei.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die Bybel maak gereeld gebruik van seisoene as illustrasies van God se werk in ons. Hierdie 40-dae Dagstuk vir Vroueword 'n tuin gebruik as voorbeeld vir haar groei in Christus. Jy sal elke dag "Saad van Waarhede"(Skrifverse) ontvang asook riglyne oor hoe om die "Saad te Plant"(Ter harte te neem) en "Gee Die Saad Water"(Toepassing). Raak opgewonde! Die Here wil 'n pragtige tuin van Sy karakter in jou hart kom plant - wat oorloop van Sy volheid. Ideaal vir besige moeders, enkelvroue en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/