Wie is God?Voorbeeld

Wie is God?

DAG 3 VAN 7

Wie is God? – Psalm 86:8-15

1. Onderstreep die beskrywings van God se werke. Watter troos is daarin vir jou?

2. Hoekom is dit nodig dat God ons sy weë leer? Wat leer die Here jou tans?

3. Lees die verse later vandag om jou aan die omvattendheid van God se werke te herinner. Jy kan dit memoriseer as ‘n gereelde gebed vir jouself en die wêreld.

4. Jy kan later vanaand die hele Psalm 86 lees sowel as my bydrae daaroor:: Psalm 86 – Gee my ’n teken van u goedheid.

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Wie is God?

Werk deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het 7 bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere bydraes uit die Bybel. Dag 6: Bydraes uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op alle gelowiges. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of kleingroep.

More

Ons wil graag Bybelskool.com bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.bybelskool.com/