Wie is God?Voorbeeld

Wie is God?

DAG 5 VAN 7

Wie is God? – Jeremia 51:18-19

1. Onderstreep die beskrywings van God se werklikheid. Watter troos is daarin vir jou?

2. Jy is God se besondere besitting. Vir elke gelowige is Hy die Here, die Almagtige. Hoe laat dit jou voel? Sê dit vir die Here.

3. Lees die verse later vandag weer om jou lojaliteit aan God te bevestig.

4. Jy kan later vanaand die hele Jeremia 50-51 lees sowel as my bydrae daaroor: Jeremia 50-51 – ’n Boodskap aan Babel

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Wie is God?

Werk deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het 7 bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere bydraes uit die Bybel. Dag 6: Bydraes uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op alle gelowiges. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of kleingroep.

More

Ons wil graag Bybelskool.com bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.bybelskool.com/