EsterVoorbeeld

Memoriseervers:
"Julle het die Here lief; haat dan wat sleg is! Hy bewaar die lewe van sy troue dienaars, Hy red hulle uit die greep van die goddelose."
Psalm 97:10
Uitdaging vir die Week:
Ons leef in 'n wêreld wat honger na hoop. Bid hierdie week en vra God om jou iemand te wys wat bemoedig moet word met die hoop wat net Jesus kan bied. Bemoedig daardie persoon met 'n boodskap, 'n kaartjie of 'n kuiertjie. Soms moet ons net daaraan herinner word dat ons nie alleen is in ons stryd nie.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

In 'n wêreld wat daagliks 'n uitdaging op ons geloof plaas, is dit meer belangrik as ooit om sterk en dapper te wees en op te staan vir wat reg is. Die boek Ester is tydloos en is net so toepaslik vir ons lewens vandag. Kom ons leer van Ester om te kies om dapper te wees en die regte ding te doen, te midde van onsekerheid.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.lovegodgreatly.com/Afrikaans
Verwante Leesplanne

Vreemdeling Tot Volgeling

Leierskap: 'n Goddelike Roeping Vol Genade en Krag

WAAR HET YESHUA HOMSELF VERKLAAR - HOEKOM SPESIFIEK DAAR?

Ondersoek Jouself

The Chosen + BibleProject: Reeks 5-Leesplan

Wees 'n betroubare persoon

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Die Pad Na Die Kruis

Heilige Week met Die Uitverkorenes
