1
JESAJA 44:3
Nuwe Lewende Vertaling
Want Ek sal jou water gee, genoeg om jou dors te les en jou droë lande nat te lei. Ek sal my Gees op jou kinders uitstort, en my seëninge op jou nageslag.
Vergelyk
Verken JESAJA 44:3
2
JESAJA 44:6
So sê die HERE, Israel se Koning en Verlosser, die HERE, die Almagtige: “Ek is die Eerste en die Laaste. Daar is geen ander God nie.
Verken JESAJA 44:6
3
JESAJA 44:22
Ek het jou sondes weggevee soos wolke verdwyn. Ek het jou oortredings soos wolke laat verdwyn. Keer terug na My toe, want Ek het die prys betaal om jou vry te koop.”
Verken JESAJA 44:22
4
JESAJA 44:8
Moenie bewe nie, moenie bang wees nie! Het Ek nie lankal gesê wat my doel met julle is nie? Julle is my getuies. Is daar enige ander God? Nee, daar is geen ander Rots nie. Ek weet van geeneen nie.”
Verken JESAJA 44:8
5
JESAJA 44:2
Dit is wat die HERE sê, Hy wat jou gemaak het, wat jou gevorm het in jou moeder se skoot, en jou steeds help: Moenie bang wees nie, my dienaar Jakob, Jesurun wat Ek gekies het.
Verken JESAJA 44:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's