1
MATTEUS 26:41
Nuwe Lewende Vertaling
Wees waaksaam en bid sodat julle nie in die versoeking kom nie. ’n Mens se gees is wel gewillig, maar jou liggaam hou nie altyd by nie.”
Vergelyk
Verken MATTEUS 26:41
2
MATTEUS 26:38
Hy sê toe vir hulle: “Ek is benoud tot sterwens toe. Bly julle hier, en waak saam met My.”
Verken MATTEUS 26:38
3
MATTEUS 26:39
Hy het toe ’n entjie verder neergeval en met sy gesig plat teen die grond gebid: “O my Vader! As dit moontlik is, neem tog hierdie lydensbeker van My weg. Doen nogtans nie soos Ék wil nie, maar soos Ú wil.”
Verken MATTEUS 26:39
4
MATTEUS 26:28
want dit is my bloed wat die verbond tussen God en sy volk verseël. Dit word vir baie vergiet sodat hulle sondes vergewe kan word.
Verken MATTEUS 26:28
5
MATTEUS 26:26
Terwyl hulle besig was om te eet, neem Jesus brood en vra God se seën daarop. Toe breek Hy dit in stukke en gee dit aan sy dissipels met die woorde: “Neem en eet dit. Dit is my liggaam.”
Verken MATTEUS 26:26
6
MATTEUS 26:27
En Hy het die beker geneem en God daarvoor gedank. Hy het dit aan hulle gegee met die woorde: “Drink almal daaruit
Verken MATTEUS 26:27
7
MATTEUS 26:40
Hy kom toe terug by die dissipels en kry hulle aan die slaap. Hy sê vir Petrus: “So, kon julle dan nie eers een uur saam met My wakker bly nie?
Verken MATTEUS 26:40
8
MATTEUS 26:29
Ek verklaar nou hier plegtig dat Ek van nou af nie weer wyn sal drink nie totdat Ek opnuut die feeswyn saam met julle sal drink in die koninkryk van my Vader.”
Verken MATTEUS 26:29
9
MATTEUS 26:75
Skielik het Jesus se woorde deur Petrus se gedagtes geflits: “Voordat die haan kraai, sal jy drie maal ontken dat jy my dissipel is.” Daarop het hy buitentoe gegaan en hartstogtelik gehuil.
Verken MATTEUS 26:75
10
MATTEUS 26:46
Staan op, ons moet gaan! Kyk, my verraaier is hier.”
Verken MATTEUS 26:46
11
MATTEUS 26:52
“Bêre jou swaard,” sê Jesus vir hom. “Almal wat die swaard opneem, sal deur die swaard vernietig word.
Verken MATTEUS 26:52
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's