As God besluit het jy moet
tronk toe gaan,
dan sál jy tronk toe gaan.
As God besluit het mense sal jou
met 'n swaard doodmaak,
dan sál hulle jou
met 'n swaard doodmaak.
Ja, die mense wat aan
God behoort,
moet geduldig wees
wanneer hulle swaarkry,
hulle moet aanhou glo!