1
Jakobus 2:17
Die Bybel 2020-vertaling
So is geloof alleen, as dit nie op dade uitloop nie, dood.
Vergelyk
Verken Jakobus 2:17
2
Jakobus 2:26
Want net soos die liggaam sonder asem dood is, só is die geloof sonder dade dood.
Verken Jakobus 2:26
3
Jakobus 2:14
Wat baat dit, my broers, as iemand sê dat hy geloof het, maar hy het nie dade nie? Dié geloof kan hom tog nie verlos nie?
Verken Jakobus 2:14
4
Jakobus 2:19
Glo jy dat God Een is? Goed so. Ook die demone glo dit, en hulle bewe.
Verken Jakobus 2:19
5
Jakobus 2:18
Maar as iemand sê, “Jy het geloof en ek het dade,” wys dan vir my jou geloof sonder dade, en ek sal jou uit my dade my geloof wys.
Verken Jakobus 2:18
6
Jakobus 2:13
Die oordeel is immers sonder ontferming oor hulle wat nie ontferming betoon het nie. Ontferming triomfeer oor die oordeel.
Verken Jakobus 2:13
7
Jakobus 2:24
Julle sien dus dat 'n mens op grond van dade regverdig verklaar word, en nie deur geloof alleen nie.
Verken Jakobus 2:24
8
Jakobus 2:22
Kan jy sien dat die geloof meegewerk het met sy dade, en dat vanuit die dade die geloof volkome geword het?
Verken Jakobus 2:22
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's