1
Spreuke 14:12
Die Bybel 2020-vertaling
Daar is 'n pad wat vir 'n mens reg lyk, maar dit eindig by paaie na die dood.
Vergelyk
Verken Spreuke 14:12
2
Spreuke 14:30
'n Kalm hart gee lewe aan die liggaam, maar naywer is verrotting in die gebeente.
Verken Spreuke 14:30
3
Spreuke 14:29
Die geduldige mens is ryk aan verstandigheid, maar wie kort van humeur is, stel sotheid ten toon.
Verken Spreuke 14:29
4
Spreuke 14:1
Die wyses onder vroue bou elkeen haar huis, maar sotheid breek dit eiehandig af.
Verken Spreuke 14:1
5
Spreuke 14:26
In ontsag vir die HERE lê daar sterk vertroue, en vir iemand se kinders bied dit 'n skuilplek.
Verken Spreuke 14:26
6
Spreuke 14:27
Ontsag vir die HERE is 'n bron van lewe, sodat die vangstrikke van die dood vermy kan word.
Verken Spreuke 14:27
7
Spreuke 14:16
'n Wyse is versigtig en vermy die kwaad, maar 'n dwaas is humeurig en vol selfvertroue.
Verken Spreuke 14:16
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's