1
Spreuke 19:21
Die Bybel 2020-vertaling
Daar is baie planne in 'n mens se hart, maar die raad van die HERE – dít kom tot stand.
Vergelyk
Verken Spreuke 19:21
2
Spreuke 19:17
Wie hom oor 'n arme ontferm, leen aan die HERE, en Hy sal hom vergoed vir sy weldaad.
Verken Spreuke 19:17
3
Spreuke 19:11
Die skranderheid van 'n mens maak hom geduldig, en dit is vir hom 'n eer om 'n oortreding oor te sien.
Verken Spreuke 19:11
4
Spreuke 19:20
Luister na raad en aanvaar vermaning, sodat jy uiteindelik wys kan wees.
Verken Spreuke 19:20
5
Spreuke 19:23
Ontsag vir die HERE lei tot lewe, en 'n mens gaan versadig slaap; deur 'n ramp word hy nie getref nie.
Verken Spreuke 19:23
6
Spreuke 19:8
Wie verstand verkry, het sy lewe lief; hy koester verstandigheid om die goeie te vind.
Verken Spreuke 19:8
7
Spreuke 19:18
Straf jou seun terwyl daar hoop is, maar moenie jouself opsweep, en so sy dood veroorsaak nie.
Verken Spreuke 19:18
8
Spreuke 19:9
'n Vals getuie bly nie ongestraf nie, en wie leuens uitryg, gaan ten gronde.
Verken Spreuke 19:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's