1
Spreuke 4:23
Die Bybel 2020-vertaling
Bewaak jou hart meer as enigiets wat bewaar word, want daaruit ontspring die lewe.
Vergelyk
Verken Spreuke 4:23
2
Spreuke 4:26
Hou die pad vir jou voet gelyk; en al jou weë, laat dit bestendig wees.
Verken Spreuke 4:26
3
Spreuke 4:24
Bly weg van 'n mond wat valsheid verkondig, en slinkse lippe, hou dit ver van jou.
Verken Spreuke 4:24
4
Spreuke 4:7
Die begin van wysheid is: Verwerf wysheid, verwerf insig met alles wat jy besit!
Verken Spreuke 4:7
5
Spreuke 4:18-19
Die pad van regverdiges is soos die helder oggendlig – dit verhelder geleidelik tot die volle dag. Die weg van goddeloses is soos die donker – hulle weet nie waaroor hulle struikel nie.
Verken Spreuke 4:18-19
6
Spreuke 4:6
Moet haar, die wysheid, nie verontagsaam nie; dan sal sy jou beskerm. Wees lief vir haar, dan sal sy jou bewaak.
Verken Spreuke 4:6
7
Spreuke 4:13
Hou vas aan vermaning, moet dit nie laat vaar nie; hou daarby, want dit is jou lewe.
Verken Spreuke 4:13
8
Spreuke 4:14
Op die pad van goddeloses moet jy nie kom nie; en moenie die weg van slegte mense betree nie.
Verken Spreuke 4:14
9
Spreuke 4:1
Seuns, luister na die vermaning van 'n vader, en slaan ag daarop om insig te leer ken.
Verken Spreuke 4:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's