1
II KONINGS 6:17
Afrikaans 1933/1953
En Elísa het gebid en gesê: HERE, open tog sy oë, dat hy kan sien. En die HERE het die oë van sy dienaar geopen, dat hy kon sien, en meteens was die berg vol perde en waens van vuur rondom Elísa.
Vergelyk
Verken II KONINGS 6:17
2
II KONINGS 6:16
Maar hy antwoord: Vrees nie; want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is.
Verken II KONINGS 6:16
3
II KONINGS 6:15
En toe die dienaar van die man van God vroeg opstaan en uitgaan, was daar 'n leër met perde en strydwaens rondom die stad. En sy dienaar sê vir hom: Ag, my heer, hoe sal ons maak?
Verken II KONINGS 6:15
4
II KONINGS 6:18
En toe hulle na hom afkom, het Elísa tot die HERE gebid en gesê: Slaan tog hierdie mense met blindheid. En Hy het hulle op die woord van Elísa met blindheid geslaan.
Verken II KONINGS 6:18
5
II KONINGS 6:6
En die man van God vra: Waar het dit geval? En toe hy hom die plek wys, het hy 'n stok afgesny en dit daarheen gegooi en die yster bo laat drywe.
Verken II KONINGS 6:6
6
II KONINGS 6:5
Maar terwyl een die balk kap, val die yster in die water; en hy roep uit en sê: Ag, my heer, dit is nogal geleen!
Verken II KONINGS 6:5
7
II KONINGS 6:7
En hy sê: Haal dit nou maar uit! En hy het sy hand uitgesteek en dit geneem.
Verken II KONINGS 6:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's