1
HEBREËRS 10:25
Afrikaans 1933/1953
en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.
Vergelyk
Verken HEBREËRS 10:25
2
HEBREËRS 10:24
en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor
Verken HEBREËRS 10:24
3
HEBREËRS 10:23
Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou
Verken HEBREËRS 10:23
4
HEBREËRS 10:36
Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry.
Verken HEBREËRS 10:36
5
HEBREËRS 10:22
laat ons toetree met 'n waaragtige hart in volle geloofsversekerdheid, die harte deur besprenkeling gereinig van 'n slegte gewete en die liggaam gewas met rein water.
Verken HEBREËRS 10:22
6
HEBREËRS 10:35
Werp dan julle vrymoedigheid, wat 'n groot beloning het, nie weg nie.
Verken HEBREËRS 10:35
7
HEBREËRS 10:26-27
Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie, maar 'n verskriklike verwagting van oordeel en 'n vuurgloed wat die teëstanders sal verteer.
Verken HEBREËRS 10:26-27
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's