1
SPREUKE 19:21
Afrikaans 1933/1953
Baie planne is in 'n man se hart, maar die raad van die HERE, dié sal bestaan.
Vergelyk
Verken SPREUKE 19:21
2
SPREUKE 19:17
Wie hom ontferm oor die arme, leen aan die HERE; en Hy sal hom sy weldaad vergelde.
Verken SPREUKE 19:17
3
SPREUKE 19:11
Die verstand van 'n mens maak hom lankmoedig, en dit is vir hom 'n eer om die oortreding te vergewe.
Verken SPREUKE 19:11
4
SPREUKE 19:20
Luister na raad en neem tug aan, sodat jy in die vervolg wys kan wees.
Verken SPREUKE 19:20
5
SPREUKE 19:23
Die vrees van die HERE is tot die lewe; en versadig bring 'n mens die nag deur, sonder om deur 'n onheil besoek te word.
Verken SPREUKE 19:23
6
SPREUKE 19:8
Wie verstand verkry, het sy lewe lief; hy wat insig bewaar, sal die goeie vind.
Verken SPREUKE 19:8
7
SPREUKE 19:18
Tugtig jou seun, want daar is hoop; maar laat dit nie in jou opkom om hom dood te maak nie.
Verken SPREUKE 19:18
8
SPREUKE 19:9
'n Valse getuie bly nie ongestraf nie, en hy wat leuens uitstrooi, kom om.
Verken SPREUKE 19:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's