1
SPREUKE 23:24
Afrikaans 1933/1953
Die vader van 'n regverdige juig baie; en as iemand 'n wyse verwek het, dan is hy bly oor hom.
Vergelyk
Verken SPREUKE 23:24
2
SPREUKE 23:4
Vermoei jou nie om ryk te word nie, laat staan jou slimheid.
Verken SPREUKE 23:4
3
SPREUKE 23:18
Waarlik, daar is 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.
Verken SPREUKE 23:18
4
SPREUKE 23:17
Laat jou hart die sondaars nie beny nie, maar wees die hele dag in die vrees van die HERE.
Verken SPREUKE 23:17
5
SPREUKE 23:13
Hou die tug nie terug van die seun nie; as jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterwe nie.
Verken SPREUKE 23:13
6
SPREUKE 23:12
Bring jou hart na die tug en jou oor na woorde van kennis.
Verken SPREUKE 23:12
7
SPREUKE 23:5
Sou jy jou oë daarop laat afvlieg? Maar weg is dit! want skielik maak dit vir hom vlerke en vlieg soos die arend na die hemel toe!
Verken SPREUKE 23:5
8
SPREUKE 23:22
Luister na jou vader wat jou verwek het, en verag jou moeder nie as sy oud geword het nie.
Verken SPREUKE 23:22
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's