1
SPREUKE 22:6
Afrikaans 1933/1953
Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.
Vergelyk
Verken SPREUKE 22:6
2
SPREUKE 22:4
Die loon van nederigheid is die vrees van die HERE, is rykdom en eer en die lewe.
Verken SPREUKE 22:4
3
SPREUKE 22:1
'N NAAM is verkiesliker as groot rykdom, guns beter as silwer en as goud.
Verken SPREUKE 22:1
4
SPREUKE 22:24
Verkeer nie met 'n driftige man nie, en met 'n opvlieënde man moet jy nie omgaan nie
Verken SPREUKE 22:24
5
SPREUKE 22:9
Wie vriendelik is, hy word geseën, omdat hy van sy brood aan die arme gee.
Verken SPREUKE 22:9
6
SPREUKE 22:3
'n Skrander mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf.
Verken SPREUKE 22:3
7
SPREUKE 22:7
Die ryke heers oor die armes, en hy wat leen, is 'n slaaf van die man wat uitleen.
Verken SPREUKE 22:7
8
SPREUKE 22:2
Rykes en armes ontmoet mekaar, die HERE het hulle almal gemaak.
Verken SPREUKE 22:2
9
SPREUKE 22:22-23
Beroof die arme nie, omdat hy arm is, en verbrysel die ellendige nie in die poort nie. Want die HERE sal hulle saak verdedig en hulle berowers van die lewe berowe.
Verken SPREUKE 22:22-23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's