Elisa het sy osse net so gelos en agter Elia aangehardloop. “Meneer,” het hy gesê. “Meneer, asseblief, wag net ’n rukkie. Ek wil net my pa en ma gaan groet en dan is ek nou-nou terug.”
“Dit is goed so,” het Elia gesê. “Het ek enigiets aan jou gedoen?”