1
Spreuke 14:11-12
Die Boodskap
Op die oog af kan iemand baie suksesvol wees. Maar uiteindelik eindig alles in ellende.
Vergelyk
Verken Spreuke 14:11-12
2
Spreuke 14:30
Kalmte en vrede is baie goed vir jou gesondheid. Slegte drange en luste is soos ’n vernietigende siekte.
Verken Spreuke 14:30
3
Spreuke 14:29
Iemand wat reg leef, is geduldig. ’n Vinnige humeur rig oneindige skade aan.
Verken Spreuke 14:29
4
Spreuke 14:1
’n Mooi lewe kan deur dom optrede vernietig word. Dis soos Wysheid wat ’n mooi huis met moeite bou. Dan kom Dwaasheid en breek dit af.
Verken Spreuke 14:1
5
Spreuke 14:26
Wie die Here liefhet, voel veilig. Selfs sy eie kinders word beskerm.
Verken Spreuke 14:26
6
Spreuke 14:27
Die Here se liefde is soos ’n borrelende fontein. Dit maak van jou ’n sprankelende mens. Dit beskerm jou teen angs en spanning.
Verken Spreuke 14:27
7
Spreuke 14:16
’n Gelowige let noukeurig op sy gedrag. Hy bly weg van verkeerde dinge af. ’n Dwaas gooi maklik alles waarin hy glo oorboord.
Verken Spreuke 14:16
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's