1
Psalms 37:4
Die Boodskap
Wees elke oomblik bly dat jy die Here ken. Hy sal sorg dat jy kry wat jy wil hê.
Vergelyk
Verken Psalms 37:4
2
Psalms 37:5
Stel jou lewe elke dag in die Here se hand. Vertrou op Hom. Hy sal vir jou sorg.
Verken Psalms 37:5
3
Psalms 37:7
Buig laag voor die Here. Wag op Hom sonder om veel te sê. Hou op om jou so om te krap oor hoe goed dit met skelms gaan.
Verken Psalms 37:7
4
Psalms 37:3
Glo liewer in die Here. Doen goeie dinge vir ander mense. Doen wat jy moet doen, en bly getrou aan die Here.
Verken Psalms 37:3
5
Psalms 37:23-24
Die Here bepaal wat in die lewe van mense gebeur met wie se optrede Hy tevrede is. Hy laat dit goed gaan met hulle. As hulle op die grond neerslaan, bly hulle nie lê nie. Die Here kom buk by hulle en tel hulle weer op.
Verken Psalms 37:23-24
6
Psalms 37:6
Hy sal jou op die regte pad hou. Die Here sal vir almal wys dat jy reg leef.
Verken Psalms 37:6
7
Psalms 37:8
Moenie kwaad word oor alles wat hulle doen nie. Op die ou end bring dit net vir jou moeilikheid.
Verken Psalms 37:8
8
Psalms 37:25
Ek is nou al oud, maar ek het nog nie gesien dat mense wat reg voor God leef ooit alleen is nie. Nêrens staan gelowiges op straathoeke en bedel nie. Hulle kinders gaan slaap nooit honger nie.
Verken Psalms 37:25
9
Psalms 37:1
Moenie jou energie mors om heeltyd oor slegte mense te praat nie. Moenie loop en kla dat hulle loskom met hulle skelmstreke nie. Moenie op hulle jaloers wees nie.
Verken Psalms 37:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's