Die Pasgafees, Ongesuurde Brode en EerstelingsgerfVoorbeeld

Die Pasgafees, Ongesuurde Brode en Eerstelingsgerf

DAG 5 VAN 7

DIE BITTER KRUIE

Die Here het die volk van Israel beveel om die paaslam oor die vuur te braai; saam met ongesuurde brode moes hulle dit met bitter kruie eet (Exodus 12:8 AFR53). Die bitter kruie sou hulle herinner aan die harde arbeid, die slawewerk, wat hulle onder die sweepslae van die Egiptiese slawedrywers moes verduur (Exodus 1:14 AFR53). Die bitter kruie was dus ’n simbool van die bittere diensbaarheid in Egipte en van die sonde.

Christus sou die bitterheid van die sonde vir ons dra.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Die Pasgafees, Ongesuurde Brode en Eerstelingsgerf

In hierdie leesplan ondersoek ons die eerste van drie heilige samekomste of feeste wat die Israeliete elke kalenderjaar ter ere van die Here moes onderhou.

More

Ons wil graag Raymond Lombard Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.raymondlombard.com/