Kinders se AdventhuisVoorbeeld

Children's Advent House

DAG 20 VAN 25

Jy kan vandag ander dae inhaal as jy dalk enige oordenking met jou kinders misgeloop het en jou hart met die Woord van God bemoedig!

  • Lees vandag se Skrifgedeelte (Johannes 3:16) en bid dan dat die Heilige Gees in jou hart met jou sal praat. Kersfees is die perfekte tyd om Christus met 'n geliefde, wat nog nie vir Jesus as Heer en Verlosser ken nie, te deel. Bid dat die Heilige Gees hierdie persoon nader aan Christus sal trek.
  • Bid en dra dan jou dag aan God op. Vra die Here vir wysheid, kennis en deernis. 
  • Bid dat jou man en kinders vir Jesus sal leer ken indien hulle Hom nog nie ken nie en dat die Heilige Gees hulle na die waarheid sal lei. Indien hulle wel Christene is, bid dan dat hulle vir Hom sal leef deur die krag van die Heilige Gees.
Dag 19Dag 21

Aangaande hierdie leesplan

Children's Advent House

Liewe Mamma, voel dit of Kerstyd altyd in groot opwinding en chaos by jou verbyglip? Hierdie jaar kan dit anders wees. Ontdek hierdie Kersfees die kosbare liefde van Christus saam met jou kinders! Die Kinders se Adventhuis is 'n pragtige 25-dag leesplan, toegerus met 'n Adventhuis wat jy kan uitdruk. Dit sal help om jou kinders se harte op die Here te rig, en hierdie die mees betekenisvolle Kerstyd tot dusver te maak!

More

Ons wil graag "Help Club for Moms" bedank, wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek asseblief https://helpclubformoms.com vir meer inligting