Daaglikse GedagteVoorbeeld

Daaglikse Gedagte

DAG 3 VAN 10

1 Johannes 1:5

"En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie."

- Moet nooit aan God se goedheid, liefde en goedertierenheid teenoor jou twyfel nie.

- Vertrou op Hom en los enige foutiewe teken van wantroue en wanhoop.

- Moenie toelaat dat jou hart ongeregverdigde vermoedens oor sy getrouheid hê nie.

- Hy is lig en daar is geen duisternis in Hom nie, vertrou dus op sy onfeilbare liefde.

Gebed: Vader, vergewe my dat ek soms u getrouheid teenoor my bevraagteken. Ek erken dat my vermoedens ongegrond is en my twyfel foutief is, want U is 'n goeie God en ek kan U met my hele hart vertrou. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Daaglikse Gedagte

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe