Daaglikse GedagteVoorbeeld

Daaglikse Gedagte

DAG 1 VAN 10

Genesis 1:3

"En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig."

- Wanneer die Here praat, gebeur dinge.

- Wanneer Hy sy Woord en sy belofte aan ons gee, sal Hy dit uitvoer.

- Selfs in die duisternis, as Hy sê "Laat daar lig wees", moet die duisternis vlug.

- Glo in Hom, en mag sy lig skyn in enige duisternis wat jy ondervind.

Gebed: Vader, dankie dat wanneer U spreek, bring U lig in die duisternis, hoop in wanhoop en krag in swakheid. Mag my lewe met u lig gevul wees. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Daaglikse Gedagte

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe