Daaglikse GedagteVoorbeeld

Daaglikse Gedagte

DAG 9 VAN 10

Hooglied van Salomo 2:11-12

"Want kyk, die winter is verby, die reëntyd is oor, dit het verbygegaan. Die bloeisels word gesien in die land, die sangtyd het aangebreek, …"

- Die lewe is, soos in die natuur, 'n reeks seisoene.

- Die winter duur nie vir ewig nie en die hoop op die lente is werklik.

- Seisoene verander wel, selfs al voel dit of hulle nie vinnig genoeg verander nie.

- Die Here sal jou deur die winterseisoen na sy geseënde somer bring.

Gebed: Vader, U is die Een wat die tye en die seisoene ken en U sorg dat elke seisoen 'n vervaldatum het en 'n tyd wanneer dinge draai en verander. Mag hierdie 'n nuwe seisoen in my lewe wees. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Daaglikse Gedagte

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe