Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 3: O HERE, EK IS SWAK
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Psalm 103.
Oordink alles wat jy geleer het wanneer jy die gedeelte die tweede keer die week lees en vra die Here om jou te help Vra die Here om aan jou 'n dankbare hart te gee wat uit die diepte van jou wese kan sê, geloofd is die Here, O my siel, en alles wat in my is, loof Sy heilige naam! (Ps 103.1)
WANDEL IN DIE WAARHEID
Rus en besin Vra jouself af of jy volgens die waarheid leef? Leef ek die waarheid? Is die waarheid of emosie my heer? Gaan ek 'n gevangene wees van my gevoelens en op my eie insigte vertrou of gaan ek die Here vertrou en in Sy Woord glo? Maak vandag die keuse wie jy wil dien (Joshua 24:15)
Bid dat die Here groter begrip vir jou sal gee gedurende die volgende paar weke. Hoe wil Hy hê moet jy dit wat jy geleer het toepas? Wat moet verander in die manier waarop jy dink, optree en jou weeklikse skedule beplan? Is daar 'n Skriffie waaraan Hy wil he jy groot waarde moet heg? Hoe kan jy dit prakties doen? Bring dit alles voor die Here in gebed.
FOKUS DIE OE VAN JOU HART
Dink biddend oor Mattheus 14:31-33 en probeer dit dan uit jou kop uit opse.
Matteus 5:3-5
"Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang."

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/