Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Week 1: Die Wind en die Golwe
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Mattheus 14:22-33.
Die dissipels wou nie weggaan en in die boot klim nie. Hulle het nie verstaan waarom Jesus hulle weggestuur het nie. En hulle het hulself midde-in 'n groot storm bevind en Hy was nerens in sig nie. Dink aan 'n tyd toe jy nie verstaan het waarom God toegelaat het dat iets gebeur nie.
WANDEL IN WAARHEID
Omdat Jesus ten volle God en ten volle mens is, sou Hy geweet het dat Hy die dissipels wegstuur 'n storm in en ook 'n baie moeilike situasie in. Is jy juis nou in 'n storm of 'n moeilike situasie? Ken jy iemand wat is? Wat is die verwarrendste vir jou omtrent die situasie? Het jy ooit daaraan gedink dat die Here jou nie net sal toelaat om reg op 'n storm af te stuur nie, maar jou dalk die storm ingestuur het? Bring jou gedagtes en gevoelens na die Here toe terwyl jy Psalm 40 lees.
FOKUS DIE OE VAN JOU HART
Herhaal saggies vandag se fokus-gedeelte. Bêre dit in jou hart, mediteer daaroor en maak dit jou gebed regdeur die dag.
Mattheus 14:31-33
En Jesus het dadelik Sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gese: Kleingelowige, waarom het jy getwyfel? Daarop klim hulle in die skuit, en die wind het gaan le. Toe kom die wat in die skuit was, en val voor Hom neer en se: Waarlik, U is die Seun van God!

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en terughou in jou geloof te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid, en effektiwiteit in jou lewe en getuienis! Ideaal vir besige moeders, enkellopende dames, en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: http://www.thistlebend.org/