21 Dae VasVoorbeeld
Hierdie hoofstuk het 'n paar uitdagings wat jou skuldig kan laat voel--een daarvan is vir jou om jou geloof deur aksie te bewys. Moenie net God se Woord oordink nie--doen wat dit sê. Jy begin nou die tweede helfte van jou vas. Dink jy jou vas kan gekenmerk word deur luister of doen? Vra God vir wysheid om uit te vind waarheen Hy jou wil lei tydens hierdie tweede helfte van jou vas.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan sluit 'n verskeidenheid skrifgedeeltes oor vas in. Dit sal jou aanmoedig om tyd saam met God te spandeer en so nader aan Hom te kom. Jy sal vir 21 dae lank 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en gebedsonderwerp.
More
We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.