21 Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 21 VAN 21

Dit maak nie saak hoe diep jy al in is nie, gaan nog dieper in. Moet jou nie bekommer daaroor dat jy gaan nat word nie. Moenie ophou as jou voete nie meer die bodem raak nie. Laat jou meesleur. Waaraan hou jy vas? Wat is dit wat jou laat huiwer om 'n Geesvervulde lewe in geloof te lewe? Dink jy dat jy nog in beheer kan bly? Gaan heeltemal in. Bid vandag dat hierdie vas die begin sal wees van 'n dieper verhouding met God. Bid dat Hy sal aanhou om jou te nooi om in te duik en laat Hom toe om in volle beheer van jou lewe te wees.
Dag 20

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan sluit 'n verskeidenheid skrifgedeeltes oor vas in. Dit sal jou aanmoedig om tyd saam met God te spandeer en so nader aan Hom te kom. Jy sal vir 21 dae lank 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en gebedsonderwerp.

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.