21 Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 18 VAN 21

Skeur eerder julle harte. Jy kan triomfeer as jy huil, rou en jou hart oopskeur sodat God se krag en teenwoordigheid jou lewe kan deurspoel. Vertel vandag vir God dat jy jou hart oopmaak vir Sy genade, ontferming en troue liefde. Vra Hom vir vrymoedigheid om deel van sy weermag te wees. Vra Hom om jou oë oop te maak vir drome en visioene.
Dag 17Dag 19

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan sluit 'n verskeidenheid skrifgedeeltes oor vas in. Dit sal jou aanmoedig om tyd saam met God te spandeer en so nader aan Hom te kom. Jy sal vir 21 dae lank 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en gebedsonderwerp.

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.