21 Dae VasVoorbeeld
Die derde en laaste week van jou vas begin nou. As jy deel is van 'n groep, neem tyd om na te dink oor die twee weke wat verby is en vier wat God begin het. As jy die vas alleen aangepak het, skryf nou jou ervarings neer. Selfs al voel jy of jy nou in 'n groef is, onthou net; die laaste week sal moeiliker wees as die voriges. Vra God om jou te deursoek en Sy lig op al die donker hoekies in jou hart te skyn. Vra Hom om jou in hierdie laaste week te suiwer en skoon te was.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan sluit 'n verskeidenheid skrifgedeeltes oor vas in. Dit sal jou aanmoedig om tyd saam met God te spandeer en so nader aan Hom te kom. Jy sal vir 21 dae lank 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en gebedsonderwerp.
More
We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.