21 Dae VasVoorbeeld
Voel jou hart en vlees moeg? Soos wat jy aan die einde van jou vas kom, dink na oor die heerlike vreugde wat dit bring om een dag in Sy voorhowe deur te bring. Loof Hom vir die maniere waarop jy groei en Hom al hoe meer soek. Lees vandag die Psalm hardop as 'n gebed tot God. Verpersoonlik dit of voeg iets by. Sing dit uit volle bors of fluister dit.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan sluit 'n verskeidenheid skrifgedeeltes oor vas in. Dit sal jou aanmoedig om tyd saam met God te spandeer en so nader aan Hom te kom. Jy sal vir 21 dae lank 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en gebedsonderwerp.
More
We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.