21 Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 10 VAN 21

Veertig dae of niks? Kwalik nie. Alhoewel Jesus vir veertig dae gevas het, was dit nie hierdie tyd wat hom sterker gemaak het nie, maar dit wat daarna gebeur het. Hoe versterk die vas jou? Spartel jy? Jy ervaar dalk nie die uitkoms wat jy verwag het nie. Vra God vir dieselfde tipe voorbereiding, krag en doelgerigtheid wat Jesus verkry het tydens Sy vastyd.

Skrif

Dag 9Dag 11

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan sluit 'n verskeidenheid skrifgedeeltes oor vas in. Dit sal jou aanmoedig om tyd saam met God te spandeer en so nader aan Hom te kom. Jy sal vir 21 dae lank 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en gebedsonderwerp.

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.