21 Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 9 VAN 21

Dit is 'n gulde geleentheid om te dink aan hoe jy jouself as 'n lewende en heilige offer aan God kan gee. Hierdie skrifgedeelte begin met hierdie uitdaging en gee dan verskeie voorbeelde van hoe jy dit kan doen. Hoe het hierdie vas jou gehelp om ware aanbidding op nuwe maniere te ervaar? Bid vandag en vra God om aan te hou om Sy wil aan jou te openbaar gedurende hierdie tyd van opoffering en aanbidding.
Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan sluit 'n verskeidenheid skrifgedeeltes oor vas in. Dit sal jou aanmoedig om tyd saam met God te spandeer en so nader aan Hom te kom. Jy sal vir 21 dae lank 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en gebedsonderwerp.

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.