21 Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 8 VAN 21

Dit is week twee van jou vas! Hierdie Psalm gaan oor hoe jy met dankbaarheid, blydskap, vreugde en lofprysing in jou hart, in God se teenwoordigheid moet ingaan. As jy so gefokus is op jou fisiese swaarkry en laste wat jy in gebed aan God bring, spandeer dan vandag net tyd om vol vreugde in die Here te wees. Skryf die dinge neer wat jou vandag vreugde bring. Sing 'n lofsang tot Hom. Bid dat God 'n dringendheid by jou sal wakker maak om deur te druk en te sien wat God vir jou in die hemel bewaar.
Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan sluit 'n verskeidenheid skrifgedeeltes oor vas in. Dit sal jou aanmoedig om tyd saam met God te spandeer en so nader aan Hom te kom. Jy sal vir 21 dae lank 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en gebedsonderwerp.

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.