21 Dae VasVoorbeeld
Gebroke en leeg. Hierdie woorde kom voor in die storie van die vrou en die laaste avondmaal. Brood en wyn sal seker nie jou keuse wees vir die 21-dae vas nie. Doen dan wat die vrou gedoen het. Doen wat Jesus gedoen het. Leef jou lewe leeg en gebroke in herinnering aan wat Jesus vir jou gedoen het. Hoe kan jou lewe 'n lewende gedenkteken aan Christus wees? Praat met God oor dinge in jou lewe wat gebreek en uitgegooi moet word soos die vrou se fles.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan sluit 'n verskeidenheid skrifgedeeltes oor vas in. Dit sal jou aanmoedig om tyd saam met God te spandeer en so nader aan Hom te kom. Jy sal vir 21 dae lank 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en gebedsonderwerp.
More
We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.