Liefde en die HuwelikVoorbeeld

Love and Marriage

DAG 3 VAN 5

Die woord liefde word op verskeie wyses gebruik. Maar die Een wat Liefde is, bied aan ons 'n duidelike definisie in Sy Woord. Hierdie deel daag ons uit om lief te hê op God se standaard--soos Hy ons liefhet. Dit is 'n moeilike lys om na te strewe en baie onmoontlik sonder God se liefde wat in en deur ons vloei. Nadat julle hierdie hoofstuk kliphard saam gelees het, deel met mekaar wat jou meer geliefd laat voel. Bid saam tot God om jul kapasiteit te vergroot om mekaar lief te hê met Sy liefde.
Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Love and Marriage

Deur te fokus op ons huwelik binne die konteks van die Bybel, gee ons God die geleentheid om nuwe insigte oor ons verhouding te gee en versterk ons bond met mekaar. Die Liefde en Huwelik Lees plan gee vir ons verse om op te fokus en vinnig gedagtes te inisieer vir bespreking en gebed met jou maat. Hierdie vyf-dag plan is 'n kort termyn toewyding om jou te help met 'n belegging in jou lewenslange verhouding.

More