Liefde en die HuwelikVoorbeeld

Love and Marriage

DAG 4 VAN 5

Dit is verstaanbaar hoekom ons nie aan ons eggenoot dink as 'n broer of suster nie, maar dié deel, wat 'n pragtige vers oor die huwelik insluit, begin om ons te herinner om mekaar lief te hê soos broers en susters in Christus. Nadat julle die hoofstuk hardop saam gelees het, gesels oor hoe die standpunte daarin verband hou met julle verhouding. Praat oor maniere hoe dit makliker kan wees om ander Christen vriende beter te behandel as diegene onder jou dak. Gesels saam met God oor die voorbeeld van Christus se liefde wat Hy wil hê julle huwelik moet wees. Vra Hom om julle twee te lei om die leiers te wees wat die rigting aanwys na God se onveranderlike liefde.
Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Love and Marriage

Deur te fokus op ons huwelik binne die konteks van die Bybel, gee ons God die geleentheid om nuwe insigte oor ons verhouding te gee en versterk ons bond met mekaar. Die Liefde en Huwelik Lees plan gee vir ons verse om op te fokus en vinnig gedagtes te inisieer vir bespreking en gebed met jou maat. Hierdie vyf-dag plan is 'n kort termyn toewyding om jou te help met 'n belegging in jou lewenslange verhouding.

More