Liefde en die HuwelikVoorbeeld

Love and Marriage

DAG 5 VAN 5

Alhoewel die hoofstuk egbreuk bespreek, bied dit ook goeie raad oor hoe om jou huwelik die mees opwindendste en vervullendste verhouding te maak waarvan ons droom dit kan en moet wees. Nadat julle die hoofstuk hardop saam gelees het, deel met mekaar wat julle eerste aangtrek het na mekaar toe en wat jy nog steeds baie lief voor is van jou eggenoot. In plaas daarvan om te bespreek wat jul huwelik nie is nie, deel stories oor jul hofmakery en herroep die hoogtepunte van julle tye saam. Afhangende van waarheen julle stappie deur die pad vol herrineringe julle lei, mag of mag julle dalk nie saambid nie.
Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Love and Marriage

Deur te fokus op ons huwelik binne die konteks van die Bybel, gee ons God die geleentheid om nuwe insigte oor ons verhouding te gee en versterk ons bond met mekaar. Die Liefde en Huwelik Lees plan gee vir ons verse om op te fokus en vinnig gedagtes te inisieer vir bespreking en gebed met jou maat. Hierdie vyf-dag plan is 'n kort termyn toewyding om jou te help met 'n belegging in jou lewenslange verhouding.

More