1
JOHANNES 12:26
Nuwe Lewende Vertaling
Iemand wat in my diens wil staan, moet My aanhou volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees. As iemand in my diens staan, sal die Vader aan hom eer betoon.
Vergelyk
Verken JOHANNES 12:26
2
JOHANNES 12:25
Wie hulle eie lewe liefhet, verloor dit; maar wie hulle lewe in hierdie wêreld haat, sal dit met die oog op die ewige lewe behou.
Verken JOHANNES 12:25
3
JOHANNES 12:24
Ek verseker julle, as ’n graankorrel nie in die grond val en sterf nie, bly hy net op sy eie bestaan; maar as hy sterf, lewer hy ’n groot opbrengs.
Verken JOHANNES 12:24
4
JOHANNES 12:46
“Ek het as lig na die wêreld toe gekom sodat elkeen wat in My glo, nie langer in die duisternis sou bly nie.
Verken JOHANNES 12:46
5
JOHANNES 12:47
As iemand dan ook nog na my woorde luister en dit nie gehoorsaam nie, veroordeel Ek hom nie sommer nie, want Ek het nie gekom om die mensdom te veroordeel nie, maar om die mensdom te verlos.
Verken JOHANNES 12:47
6
JOHANNES 12:3
Maria het toe ’n halfliter baie duur aromatiese olie geneem en dit op Jesus se voete uitgegooi en sy voete met haar hare afgedroog. Die huis was gevul met die reuk van die olie.
Verken JOHANNES 12:3
7
JOHANNES 12:13
Hulle het die blaartakke van die palmbome geneem en Jesus tegemoetgegaan en dit uitgeskree: “Prys God! Geseënd is Hy wat in die Naam van die Here kom!” en: “Die Koning van Israel!”
Verken JOHANNES 12:13
8
JOHANNES 12:23
Jesus reageer toe daarop: “Die uur het aangebreek dat Ek, die Seun van die Mens, verheerlik moet word.
Verken JOHANNES 12:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's