1
NUMERI 22:28
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE het toe die donkie laat praat. “Wat het ek aan jou gedoen dat jy my nou al drie keer geslaan het?” vra die donkie vir Bileam.
Vergelyk
Verken NUMERI 22:28
2
NUMERI 22:31
Toe het die HERE Bileam se oë laat oopgaan. Hy sien toe die engel van die HERE in die pad staan met die swaard in sy hand. Hy het toe vooroor op die grond geval.
Verken NUMERI 22:31
3
NUMERI 22:32
“Hoekom het jy die donkie nou al drie keer geslaan?” vra die engel van die HERE vir hom. “Ek het gekom om jou voor te keer, want jy is op die verkeerde pad.
Verken NUMERI 22:32
4
NUMERI 22:30
“Ek is dan jou donkie waarop jy nog altyd gery het,” sê die donkie. “Is dit hoe ek altyd met jou maak?” “Nee,” sê Bileam.
Verken NUMERI 22:30
5
NUMERI 22:29
Bileam sê vir die donkie: “Jy maak my belaglik. As ek ’n swaard gehad het, het ek jou nou doodgemaak.”
Verken NUMERI 22:29
6
NUMERI 22:27
Toe die donkie weer die engel van die HERE sien staan, het dit onder Bileam gaan lê. Bileam was woedend. Hy het die donkie met ’n stok geslaan.
Verken NUMERI 22:27
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's