1
Spreuke Spreuke Van Salamo 15:1
Contemporary Afrikaans Bible 2023
'n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar krenkende woorde laat toorn wakker word.
Vergelyk
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 15:1
2
Spreuke Spreuke Van Salamo 15:33
Die vrees van die HERE is die tug van wysheid; en voor eer is nederigheid.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 15:33
3
Spreuke Spreuke Van Salamo 15:4
'n Gesonde tong is 'n boom van die lewe, maar verdraaidheid daarin is 'n breuk in die gees.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 15:4
4
Spreuke Spreuke Van Salamo 15:22
Sonder raad word doele beskaam, maar in die menigte van raadgewers word hulle vasgestel.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 15:22
5
Spreuke Spreuke Van Salamo 15:13
'n Vrolike hart maak 'n vrolike aangesig, maar deur droefheid van die hart word die gees gebreek.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 15:13
6
Spreuke Spreuke Van Salamo 15:3
Die oë van die HERE is op elke plek en aanskou die slegte en die goeie.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 15:3
7
Spreuke Spreuke Van Salamo 15:16
Beter is min met die vrees van die HERE as groot skat en moeite daarmee.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 15:16
8
Spreuke Spreuke Van Salamo 15:18
'n Toornige man verwek twis, maar hy wat lankmoedig is, bedaar twis.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 15:18
9
Spreuke Spreuke Van Salamo 15:28
Die hart van die regverdige bestudeer om te antwoord, maar die mond van die goddelose stort slegte dinge uit.
Verken Spreuke Spreuke Van Salamo 15:28
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's