Ons Berei Ons Harte Voor Vir Paasfees: 'n Oordenking Tydens LydenstydVoorbeeld
"Dag 39: Die Kruis"
Lees weer vandag se gedeelte stadig en biddend. Sien elke toneel in jou verbeelding. Wat sien, hoor, voel en ruik jy in elke toneel? Wat behoort dit alles vir jou te beteken? Laat die Heilige Gees toe om vandag met jou te praat deur middel van die storie van Christus se dood.
Gebed
Here Jesus, dit was ons sonde wat u na die kruis toe gestuur het. Daar het ons ons koning aanskou. Daar het u die verlossingswerk volbring. Daar het ons u aanskou, die een wat ons deurboor het. Daar het verlossing plaasgevind. Dankie vir u verstommende liefde. In Christus se Naam, Amen.
Kopiereg (c) 2012 deur Redeemer Presbyterian Church.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Wat is die Lydenstyd? Dit is die tyd wanneer ons in afwagting is vir die oorwinning wat die lig en lewe van Christus oor die duisternis van sonde en dood gebring het. Soos ons die gebeure volg van Aswoensdag tot Paasfees, word ons herinner aan die werklikheid van ons swakheid en God se verlossende genade.
More
Hierdie oordenking is geskep deur die personeel van die Redeemer Presbyterian Church en is oorspronklik geplaas op die webblad www.redeemer.com in 2012. Word gebruik met toestemming.