Ewige VerbondVoorbeeld

Ewige Verbond

DAG 8 VAN 29

Oordenkingsvrae:

1. Wat is die teken van God se verbond met Noag? Hoe herinner hierdie teken ons aan God se verbondstrou?

2. As God sê dat Hy die verbond met Noag sal onthou, beteken dit dan dat Hy dit sou kon vergeet? Wat beteken dit dat God onthou?

3. Hoe is Abraham gered? Word ons op dieselfde manier gered? Hoekom of hoekom nie?

4. Wat het God belowe om deur Abraham se nageslag te doen? Het God dit gedoen?

5. Wat beteken dit dat ons elke geestelike seën in Christus ontvang het? Wat is voorbeelde van hierdie geestelike seëninge wat ons ontvang het?

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Ewige Verbond

God het sedert die skepping verbonde met sy volk gesluit om sy karakter en planne vir die wêreld duidelik te maak. In Christus is al God se verbonde vervul. Deur Hom het ons vrede, hoop, sekuriteit, 'n toekoms, heiligheid en geregtigheid. Hierdie Bybelstudie sal die maniere hoe Christus deur die geskiedenis heen God se verbonde aan sy volk vervul het, uitlig en eindig met 'n gefokusde studie van die Kersverhaal

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://LoveGodGreatly.com