Volkome OorgaweVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
- Watter verband sien jy tussen om te glo en om geseën te word, soos ons vind in Lukas 1:45?
- Waarom dink jy het Jesus in Matteus 15:28 'n punt daarvan gemaak om te wys hoe geloof en genesing met mekaar verband hou? Is dit altyd die geval?
- Waarom is geloof in God so belangrik? Wanneer moes jy al in geloof optree? Wat het jy uit daardie ervaring geleer?
- Hoe word Rut se geloof in Rut 1:16–19 gedemonstreer? Hoekom is haar reaksie so inspirerend?
- Weereens sien ons die verband tussen geloof en genesing in Markus 5:34. Waarom dink jy is dit belangrik om geloof te hê voordat genesing kan plaasvind? Bepaal ons hoeveelheid geloof of 'n persoon genees word of nie? Hoekom of hoekom nie?
Aangaande hierdie leesplan
Hoekom is my lewe nog so vol pyn en onsekerheid alhoewel ek ‘n volgeling van Jesus is? In hierdie ses weke lange studie gaan ons baie van die bekendste verhale van vroue in die Bybel verken en wanneer ons op ‘n nuwe manier na hulle lewens kyk, gaan ons ‘n dieper waardering ontwikkel vir die pad wat hulle geloop het.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/