Volkome OorgaweVoorbeeld

Volkome Oorgawe

DAG 22 VAN 43

Oordenkingsvrae:

  1. Wat het jy uit Hanna se verhaal geleer? Wat het dit jou oor gebed geleer?
  2. Anna het nooit ophou bid nie. Hoekom is dit belangrik om nie op te hou om vir iemand of oor iets te bid nie al lyk dit of dit te lank neem om 'n antwoord te kry?
  3. Watter troos gee Ragel se verhaal aan diegene wat op God wag om hulle gebede te verhoor?
  4. Hagar het in gebed tot God geroep. Waarom is dit belangrik om te verstaan dat God ons sien en ons gebede hoor wanneer ons seer het en desperaat is?
  5. Waarom is dit belangrik om te besef dat God alles van ons verlede en al ons sondes weet? Hoe kan daardie kennis ons help wanneer ons in gebed na Hom toe gaan?
Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

Volkome Oorgawe

Hoekom is my lewe nog so vol pyn en onsekerheid alhoewel ek ‘n volgeling van Jesus is? In hierdie ses weke lange studie gaan ons baie van die bekendste verhale van vroue in die Bybel verken en wanneer ons op ‘n nuwe manier na hulle lewens kyk, gaan ons ‘n dieper waardering ontwikkel vir die pad wat hulle geloop het.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/