Volkome OorgaweVoorbeeld
Memoriseervers:
Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg ...”
Lukas 9:23
Uitdaging vir die week:
Oorgawe kan terselfdertyd moeilik en mooi wees. Ons sien dit in die lewens van die vroue van wie ons hierdie week lees. Wie in jou lewe is 'n goeie toonbeeld daarvan? Ruim hierdie week tyd in om haar met jou woorde aan te moedig en haar te laat weet dat haar getrouheid jou lewe beїnvloed het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hoekom is my lewe nog so vol pyn en onsekerheid alhoewel ek ‘n volgeling van Jesus is? In hierdie ses weke lange studie gaan ons baie van die bekendste verhale van vroue in die Bybel verken en wanneer ons op ‘n nuwe manier na hulle lewens kyk, gaan ons ‘n dieper waardering ontwikkel vir die pad wat hulle geloop het.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/